LettersOpinion

Groot bewondering vir dié dominee

Alet Wilson skryf per e-pos:

Met verwysing na die berig in die Herald van 2 Februarie (Pers hare is prettig vir dié dominee).

Wat ’n wonderlike voorbeeld stel dr Fanie Rudolph nie. My man is Engelssprekend en ons is lidmate van ’n Engelse kerk maar ek het die berig soveel geniet.

Dit is algemene kennis dat kerke vandag sukkel om kop bo water te hou en dat gemeentelede al minder word. Ek sien dit ook in ons kerk.

Hierdie man het duidelik nog ‘n passie vir die kerk en die Woord wat hy verkondig. Ek het groot bewondering vir hom.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button