Abigail van Tonder (links), Shanri Botes, Madison Last, Vernique Greun en Halley Swart.
Van die jong Arries was geklee in rugbytruie en daar is ook lekker gebaljaar op ’n springkasteel.
Die braaidag het vir groot opwinding gesorg.
Shaylynn Sharp (links) en Bree van Sevenster het die dag geniet.
Lees ook: Nuwe leerkragte by Laerskool Die Arend welkom geheet
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.