Anel Kriel en Zander Fourie is die hoofdogter en hoofseun van Laerskool Môrewag.
Die leerders wat op die leerlingraad van die Laerskool Môrewag dien is, agter (van links): Mellisha Beukes, Jade Bibbey, Jessica Pulvenis, Anel Kriel, Zander Fourie, Jarin Datnow, Ashwin McDonald en Alisandro Cloete. Middel, agter: Chardeny Jacobs, Charonica van den Berg, Cheyenne Jordaan, Kayla van Aardt, Jody van Zyl, Georgia Venter en Abigail Strydom. Middel, voor: Dudley Mans, Lauritz du Plooy, Debora van Antwerpen, Chanté van Wyngaardt en Armand Lubbe. Voor: Mario Do’a Faustino, Leonie Steyn, Leigh du Plessis, Karin Steyn, Trystan Damster en Ashwill McDonald.