NewsSchools

Laerskool Die Arend se slimstes van graad vier tot sewe

Laerskool Die Arend het onlangs hul top 10 akademiese presteerders in elke graad aangekondig.

Die spanne is na aanleiding van die eerste kwartaal se punte aangewys.

Graad vier, agter (van links): Geraldene Voster, Hestie Britz, Alexa Botes, Trinity Petzer en Theo Venter. Voor: Taytan Kordom, Shaniqia du Plessis, MJ Uekermann, Zualise van Wyk en Jordan Smal.
Graad vyf, agter (van links): Leri Kotze, Zandrie de Beer, Michelle Oosthuizen, Callum Nel en Ti-Mé Berg. Voor: Clarissa Maré, Quintin Taljaard, Mischa Louw en Werner Kriege.
Graad ses, agter (van links): Isabel Hough, Aninka de Lange, Natasha Marais, Caiden Annetts en Zoë Muller. Voor: Dyllin Coetzee, Jessica Whitley, Jacques Dean en Layla Venter.

Lees ook: Om te spel is kinderspeletjies vir die leerders

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button