Local newsNews

Oud-Anker vertolk hoofrol in Grahamstown

'n Voormalige leerder van Hoërskool Die Anker is vinnig besig om vir haarself naam te maak in die vermaaklikheidsbedryf.

‘n Oud-leerling van Hoërskool Die Anker, Larissa Jordaan, gaan die hoofrol in die toneelstuk, The Dead Chant in Death, wat by die Grahamstown Nasionale Kunstefees te sien sal wees, vertolk.

Die kunstefees vind vanaf 28 Junie tot 8 Julie plaas.

Lees ook: Jong Brakpanner is baie tuis voor die kameras

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button