Meer as 600 sprekers in totaal het met ’n gemiddeld van 30 sprekers per graad deelgeneem.
Sewe van Die Anker se leerders het in die top 10 posisies geëindig.
Lees ook: Oud-Anker vertolk hoofrol in Grahamstown
Hulle is Divan du Plooy (graad agt, eerste plek), Victor Naudé (graad agt, sesde plek), Rewaldo Stoltz (graad nege, sesde plek), Marjolandi Geyser (graad nege, agtste plek), Ané de Bruyn (graad 10, sesde plek), Amanda de Bruyn (graad 10, sewende plek) en Chané du Plooy (graad 12, tweede plek).

Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



