Editor's choiceLocal newsNews
Lesersfoto van die week
Die paartjie het onlangs beeldskoon op hul spesiale dag gelyk.
Wynand Kleinhans, oudste seun van Gert en Jeanette Kleinhans van Brakpan, is onlangs met Simoné Howell, dogter van Charmain Howell van Boksburg getroud.
Lees ook: Herinneringsdiens ter ere van Steve Marx
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



