Kaylee van den Berg en Clarise Nell van die Beertjie-klas het mooi gelyk in pienk.
Die jongspan kon met nagklere skool toe gaan en het lekker aan springmielies gesmul.
Die drie kleuters van die Vissie-klas se groot gruwelrige pantoffels was baie opvallend. Hulle is Zian Williams, Mizandré Knoetze en Julian Combrinck.Zane Roets, Evangeline Smit, Tyler Venter en Zaylee Boylan van die Paddatjie-klas.Caleb Coetzee, Frans Pieterse, Ruben Grobler en Megan Venter is van die Bytjie-klas.