Die kospakkies sal die leerders en hul gesinne gedurende die drie-weke-lange wintervakansie help. Die groep se mascot, Billiam die donkie, het ook aan die leerders elk ’n beker warm sop bedien.
Lees ook: Morries skenk aan behoeftiges
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



