Editor's choiceLocal newsNews
Biologiese ouers word gesoek
Rata Maatskaplike Dienste is opsoek na 'n jong kind se biologiese ouers.
Rata Maatskaplike Dienste wil in verbinding tree met Keenan van der Westhuizen en Jackie Jonker wie die biologiese ouers is van Keanu Jonker wat op 4 Junie 2015 gebore is.
Dié mense of enigiemand wat inligting het oor waar hul moontlik kan wees word versoek om vir Nomvula Maseko by 011 740 9310 te kontak.
Lees ook: Rata het hulp nodig
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



