Editor's choiceNewsSchools
VIDEO: Oosies se Kapperjolle was ‘n jollifikasie sonder einde
Die Laerskool Laerskool Brakpan Oos se jaarlikse Kapperjolle is onlangs met groot sukses by die skool aangebied.
Die tema vanjaar was Jollifikasie sonder ‘n einde.
Geen moeite is ontsien met die afrigting van die leerders nie en ‘n mengelmoes van klank en kleur het bygedra tot ‘n puik produksie.
Lees ook: Die Oosies laat nie slaplé met die akademie
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







