‘n 32-jarige man wat glo gister ʼn voertuig in Olifantsfontein gekaap het, is vanmiddag net voor 2nm in die dorp vasgetrek en in hegtenis geneem.
Die inligting het daartoe gelei dat die man deur lede van die EMPD asook die taktiese taakspan van die SAPD (Ekurhuleni-Kluster) vasgetrek kon word.
Hy is in die gekaapte voertuig op die hoek van Voortrekkerweg en Prince Georgelaan aangekeer.
Lees ook: Weekend crime round-up
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



