Editor's noteNewsSchools
Klein Dalwers leer van veiligheid
Die SAPD se berede eenheid was veral populêr en die leerders het die interaksie met die SAPD se honde-eenheid geniet.
Die Brakpan SAPD en ander rolspelers het onlangs ’n Superheld Bewustheidsdag by die Laerskool Dalview gehou. Die graad R- en graad RR-leerders is tydens die besoek ingelig oor veiligheid en hoe sekere situasies hanteer word.



Lees ook: Geen keer aan slim en sportiewe Dalwers
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










