Editor's choiceNewsSchools
Arend leerders verwelkom Sonja en Tjokker
Sonja Heroldt en haar bekende hond Tjokker het onlangs Laerskool Die Arend besoek.
Sonja Heroldt en haar bekende hond Tjokker het onlangs Laerskool Die Arend besoek en die jonger leerders vermaak met haar liedjies en ’n les oorgedra dat mense mededeelsaam moet wees.



Lees ook: Arende is ook tuis in die water
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



