Die Leerlingraadslid van die Jaar is Slade Coleman.
Die Laerskool Brakpan-Oos se prysuitdeling het onlangs plaasgevind.
Abigail Botha was die ontvanger van die kultuurtrofee vir 2018.Abigail van Lutterveld het die junior kultuur trofee ontvang.Die Oosie van die Jaar is Rouxlé Mostert.Morgan Bruinette is die Dux-leerder van die Jaar.Die top akademiese presteerders in elke graad, wat ook akademiese erekleure verwerf het is (van links): Ewald Benade (graad vier), Nadia Swart (graad vyf), Chelle-Marie Schoeman (graad ses) en Morgan Bruinette (graad sewe).