Editor's choiceNewsSchools

Skoolhoof lê die tuig neer

Van Biljon het sy onderwysloopbaan 36 jaar terug by Laerskool Brakpan-Oos begin as ’n jong, passievolle onderwyser en sportafrigter.

Die hoof van die Laerskool Brakpan-Oos, Louis van Biljon, het die tuig na meer as 35 jaar in die onderwys, neergelê.

Hy het homself as bekwame onderwyser bewys en is in 1989 bevorder tot departementshoof oor die senior primêre afdeling.

In 1993 is hy bevorder tot adjunkhoof en in 2005 word hy die nuwe hoof van Laerskool Brakpan-Oos.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button