Editor's noteNewsSchools
Dian is tuis agter ’n skaakbord
Dian het in die individuele afdeling vir o-18 seuns ’n 22ste plek behaal.
Dian Steyn, ’n graad 12 leerder aan Hoërskool Die Anker het onlangs aan die Suid-Afrikaanse junior skaakkampioenskappe deelgeneem.
Hy was deel van die Ekurhuleni o-18 span wat saam met sowat 2 000 ander skaakspelers aan die toernooi deelgeneem het.
Lees ook: Ankers skuif weer agter die boeke in
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



