NewsSchools

Stoffbergers vorm driehoek en bid vir Hoërskool Driehoek

Leerders en onderwysers  van die Hoërskool Stoffberg het vanoggend ‘n driehoek gevorm en gebid vir almal wat deur die tragedie geraak word.

Die land is  Vrydag geruk deur die tragedie wat by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark plaasgevind het.

Vier kinders van die skool is oorlede nadat ‘n betonblok van ‘n loopbrug op leerders geval het.

Verskeie ander leerders is ernstig beseer en word nog in hospitale behandel.

Volg ons:

Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button