Editor's choiceNewsSchools

Ankers bring ook hulde aan leerders wat sterf

Brakpan skole ondersteun ook vir Hoërskool Driehoek.

Leerders van Hoërskool Die Anker het die week ook hulde aan die vier leerders wat Vrydag by Hoërskool Driehoek oorlede is nadat ’n loopbrug by die skool ineengestort het, gebring.

Odé’ Kruger (links), Alden Wirths en Sway Pieterse, graad agt leerders van Die Anker, het die week geel en pers strikkies gedra.

Lees ook: Stoffbergers vorm driehoek en bid vir Hoërskool Driehoek

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button