Editor's choiceNewsSchools

Video: Speletjiesoggend sorg vir groot pret by Laerskool Brakpan-Oos

Laerskool Brakpan-Oos het die eerste kwartaal behoorlik afgesluit.

Daar het Vrydagoggend ’n ontspanne atmosfeer geheers by die Laerskool Brakpan-Oos, toe leerders van die skool ’n speletjiesoggend kon geniet voor die skool sluit.

Zancha Marcus (links), Nika du Bruyn, Denise Mong en Elaine van Niekerk het behoorlik laat waai op die glybaan met skuim en al.
Die groepie was baie ingenome oor die vooruitsig van ’n lekker vakansie. Hulle is agter, (van links): Zantené Girmsdell, Abigail Vorster, Rochelle Beukes, Jessica Byleveld en Su-landie Diedericks. Voor: Kayleigh Kotzé en Mi-Ché van der Merwe.
Timothy Paxton (links), Grace Maredi, Tanicia McGeorge en Thyssen da Silva het lekker op die springkasteel baljaar.
Luandré van Rooyen het homself geniet op die waterglybane.

Lees: Oosies stel hul saak

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button