Editor's choiceNewsSchools
Dalwers maak die regte skuiwe
Dié drie leerders van die Laerskool Dalview is tuis agter 'n skaakbord.
Drie leerders van die Laerskool Dalview het onlangs goed gevaar by die Gauteng skaakkampioenskappe.
Zurika het ‘n vyfde plek behaal en het na die nasionale skaakkampioenskappe deurgedring.
Lees: Dian is tuis agter ’n skaakbord
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



