Local newsNews
Brakpan inwoner is semi-finalis in Mej Suid-Afrika kompetisie
Hou die Herald se webtuiste dop vir ‘n volledige onderhoud met die skoonheid.

Tené Minderon (21) is aangewys as een van die 35 semi-finaliste van die Mej Suid-Afrika kompetisie.

Dié skoonheid wat voltyds modelwerk doen is ‘n oud-leerder van die Laerskool Brakpan-Oos en Hoërskool Die Anker.
Lees: Geen keer aan Brakpan skoonheid nie
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



