Local newsNews
Lesersfoto van die week
Naula Smit het die foto, wat sy Saterdagoggend geneem het, ingestuur.
Naula meld dat sy die foto voor haar huis in Hastingslaan geneem het.
Sy noem dat dit ’n riem onder die hart is om te sien dat daar ’n poging aangewend word om misdaad in die dorp te voorkom. (Die lede se name is nie verstrek nie).
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



