NewsSchools

FOTO’s: Klein Aries is fluks op Mandeladag

Die kleintjies het gesorg dat sowat 30 liter sop en 30 brode aan ’n kerk in die dorp geskenk kon word.

Die graad R en RR leerders van Laerskool Die Arend was baie fluks op Mandeladag.

Iliana Swanepoel (graad R) het ook haar deel op Mandeladag gedoen.
Werner Maree (graad R) het dit geniet om te help.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button