Editor's noteLocal newsNews
Video: Egpaar vier lang en gelukkige huwelik
Die egpaar woon in dieselfde huis sedert 1972.
Jimmy (70) en Poppie (67) Enslin van Brakpan-Sentraal het gister (Donderdag) hul 50ste huweliksherdenking gevier.
Hulle is geseën met drie kinders en vyf kleinkinders.
Hulle glo dat die Here nommer een in jou huwelik moet wees te alle tye.

Video: Poppie vertel wat nodig is om die huwelik suksesvol te maak.
Lees: Na 60 blink jare sprankel dié liefde nog steeds
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



