Editor's choiceNewsSchools

Video: Jong entrepreneurs leer speel-speel

Aries leer meer oor entrepreneurskap.

Laerskool Die Arend se graad sewe leerders het onlangs ’n entrepreneursdag by die skool aangebied.

’n Oorvloed van onder andere kolwyntjies, worsbroodjies, roomys, koeldrank, stresballe en speletjies het die skool se gronde soos ’n vlooimark laat lyk.

Sakkies vol lekkernye was beskikbaar. Op die foto is Anthony Smith (agter, links) en Wian Lourens. Voor: Kayden Grobler, Rickert Swanepoel en Owen Weyers.
Nyree Niemand het heerlike biltong stokkies te koop gehad.
Lizaan Britz (links) en Megan Vermeulen.
Deidré van Wyk (links) en Kacy Muller het yskoue verversings verkoop.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button