CrimeNews

Publiek word aangeraai om die dorp te vermy

Die meeste winkels in die dorp het ook hul deure gesluit as voorkomende maatreël.

Die SAPD het bevestig dat daar op sekere plekke in die dorp plofbare situasies ontstaan het en die publiek word aangeraai om die dorp vir eers te vermy.

In Stasieweg is daar ‘n groot teenwoordigheid van SAPD lede asook die EMPD wat vroeër mense, wat mekaar te lyf gegaan het, uitmekaar gejaag het.

Die meeste winkels in die dorp het ook hul deure gesluit as voorkomende maatreël.

Kol Peet van der Schyff het gesê dat die situasie fyn dopgehou word.

Meer  inligting sal volg.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button