Nuwe leiers vir Die Hoërskool Stoffberg
Die DK-voogde wat ’n pad saam die nuwe leiers gaan stap is Pieter de Bruin en Alyssa Strydom.
Die Hoërskool Stoffberg het onlangs sy dissiplinêre komitee vir 2019 aangewys.
Die meisies wat aangewys is, is: Bridget Becker, Kayla Borman, Karla Boshoff, Clarissa Botha, Zelandrie de Villiers, Anke Fourie, Zanté Jordaan, Ashley Mans, Alyandi Mans, Ceaslyn Pienaar, Elsje Robinson, Kariena Steyn, Zuné Ueckermann, Anize van den Berg, Xena van Tonder, Zoë White, Jolindi Zietsman en Monique Zimmerman.
Lees: Nuwe leiers neem die leisels oor
Die seuns is: Jonathan Bester, Luann Boshoff, Emile Botes, Tiaan Cromhout, Dylan de Bruin, Dylan Fourie, Hendrik (Tallie) Giessing, Jason Hoffman, Emil Levin, Owen Meyer, Reagan Minnie, Quinten Nel, Dylan Nell, Justin Smith, Leonardo Smith en Dewahl Swanepoel.

Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



