NewsSchools

Die Anker se langasems kap dit uit

Al 17 atlete het deurgedring na die D5-kampioenskappe.

Sewentien landloopatlete van Hoërskool Die Anker het die afgelope seisoen aan verskeie ligas deelgeneem.

Al 17 atlete het deurgedring na die D5-kampioenskappe, waarna agt atlete deurgedring het na die Gauteng kampioenskappe.

Lees: Dié Ankers is nie op die mond geval nie

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button