
Negentien leerders van die Sonneveld Akademie is onlangs vir hul harde werk deur die afgelope jaar beloon.
Die groep is beloon vir hul positiewe bydrae deur by elke byeenkoms van die skool betrokke of van hulp te wees.
Lees: Sonnies se skuts vaar goed
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



