NewsSchools

Anker atlete neem deel aan Gauteng atletiekkampioenskappe

Die atlete het 'n eerste- of tweede plek tydens die D5-kampioenskappe behaal.

Altesaam 22 atlete van Hoërskool Die Anker is gekies om aan die Gauteng atletiekkampioenskappe deel te neem.

Die atlete het gekwalifiseer deur ‘n eerste- of tweede plek tydens die D5-kampioenskappe te behaal. Dié byeenkoms is op 21 Februarie by Hoërskool Die Anker gehou.

LEES: Anker atlete blink uit by groot byeenkoms

Die atlete wat op 6 en 7 Maart te Ruimsig Stadion in Roodepoort sal deelneem is:

Breedt la Grange, Rowan van der Merwe, Dihan de Villiers, Ettienne Smit, Katelyn Steenkamp, Sulize van Heerden, Damian Muller, Izaan Smit, André Nigrini, Theodore Vermaak, Quinlin Adams, Nantus Joubert, Armand Olivier, Edrich Botha, Clarissa Fuhri , Michaela Janse van Rensburg, Caitlin Bester, Sarah Kiet, Zuré van Tonder, Kiara Partington, Megan Pulvenis en Kayla du Plooy.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button