Die diefstal van koper en aluminium kabels tussen spoorwegstasies lei tot groot ontwrigting vir die spoornetwerk en passasiers maar het ook groot finansiële implikasies.
Lede van die teen-kapingseenheid van Brakpan, die SAPD se honde-eenheid asook lede van die EMPD en van die Brakpan Radio Groep Woensdag beslag gelê op ‘n groot hoeveelheid van die afgeknipte kabels in die omgewing van die Anzac Spoorwegstasie.

Diewe het die kabels verwyder en versteek.
Inligting wat opgevolg is het tot die fonds gelei.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) [email protected]
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) [email protected]
of Miné Fourie (Joernalis) [email protected]
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



