
• 24 Junie
Die Just Wheels Motorklub hou ‘n nagmark by die klubhuis, by Kitzingerlaan 69. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle aand te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die aand aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.
General
• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10vm. Vroue wat belangstel om by die VLU aan te sluit kan vir Elsabé Neveling by 082 891 4514 kontak.
• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing is available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649).
If you have an event planned submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email the details to thelma@caxton.co.za



