Local newsNews
Henzelle maak skoonskip by kunswedstryd
Henzelle Badenhorst het agt van haar nege items gewen.
Hoërskool Die Anker se Henzelle Badenhorst het haar skool onlangs by die Del Arte kunswedstryd verteenwoordig.
Dié talentvolle matriekleerling het agt van haar nege items, waaraan sy deelgeneem het, gewen.
Sy was die itemwenner in limeriek (95%), Bybel lees (96%), poësie (96%), Bybel prosa (93%), Bybel lees onvoorbereid (95%), poetry, self written (97%), Poetry (96%) en reading (95%).
Sy was tweede in lees onvoorbereid (96%).
LEES OOK: Sonnies se tyd agter boeke werp vrugte af
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



