Local newsNews

Trippe Trappe Trone vier die liefde

Die kleuters was almal in wit en rooi getooi.

Die kleuters van Trippe Trappe Trone Kleuterskool het Dinsdag Valentynsdag by hul skool gevier met ‘n teddiebeer-‘high tea’.

Die kinders was in wit en rooi getooi en kon hul gunsteling teddiebeer na die skool neem. Daar is ook aan heerlike eetgoed gesmul.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button