Local newsNews

Dalview spanne wen Valke finale

Beide Laerskool Dalview se o9 en eerste rugbyspanne het Woensdag die Valke finaal gewen.

Beide Laerskool Dalview se o9 en eerste rugbyspanne het Woensdag die Valke finaal gewen.

Die o9 span het 20-10 teen Laerskool Northmead geseƫvier en die eerstes 28-22 teen Laerskool Elspark.

Die wedstryde is op Hoƫrskool Die Anker se rugbyvelde beslis.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button