
Hoërskool Stoffberg se eerste en tweede rugbyspanne het hard gespeel om hul plekke in die Valke finale te verseker, wat Donderdag by Hoërskool Dr Malan gespeel is.
Die tweede span het hulle wedstryd teen Hoërskool John Voster met 27-8 gewen, wat hulle die Valke liga wenners vir die tweede span kategorie gemaak het.
Die eerste span het hulle wedstryd verloor.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.