Local newsNews

BRIEF: Groot agting vir Japie Payne

Hy was ‘n deeglike, opregte en regverdige persoon in alles wat hy gedoen het.

Jacobus Nell skryf per e-pos:

Met verwysing na die berig in die Herald van 30 Junie (Oud-polisieman laat diep spore).

Ek het die voorreg gehad om Japie Payne op professionele vlak te ken. ‘n Polisieman van sy kaliber kry ‘n mens nie aldag nie.

Hy was ‘n deeglike, opregte en regverdige persoon in alles wat hy gedoen het.

Die wêreld is beslis armer sonder hierdie karaktervaste man.

Saluut Japie, rus in vrede.



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button