Local newsNews
Koue demp nie Just Wheels se opedag nie
Die klub bied elke laaste Sondag van die maand ‘n opedag aan.
Ten spyte van die snerpende koue wat Sondag geheers het, het vele besoekers die Just Wheels Motorklub se maandelikse opedag, met die tema British Car Day, bygewoon.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





