Local newsNews
Môrewag leerders is op ‘n drafstap
Die leerders het hul onderskeie wedlope op 5 November voltooi.
Drie van Laerskool Môrewag se leerders het 5 November deelgeneem aan lnderskeie 5km resies.
Graad Sewe tweeling Roxanne en Rozanne het aan ‘n kanker-bewustheidsgeleëntheid deelgeneem, waar hulle ‘n 5km wedren voltooi het.
Die resies het in Springs by President Park plaasgevind. Daar was ook ‘n 3km stap of hardloop resies.
Dean van Zyl in Graad Drie het die 5km Zombie Survival Dash by die Modderfontein Nature Reserve voltooi.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




