Local newsNews
Dalwer atlete maak reg vir die SA’s
Die atlete is opgewonde om aan SA's deel te neem.
Drie atlete van die Laerskool Dalview het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deel te neem in baan- of veld-items. Die kampioenskappe vind vanaf 24 tot 26 Maart in Limpopo plaas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



