Local newsNewsSchools

Dalwers vier die jaar se prestasies

Die leerders het hul toekennings ontvang tydens die skool se prysuitdeling.

Leerders van die Laerskool Dalview het tydens die skool se onlangse prysuitdeling erkenning ontvang vir hulle prestasies gedurende die jaar.



Duncan Baker (junior veelsydigste sportseun), Zenanté du Toit (junior redenaar van die jaar) en Zanduné Steinmann (junior kultuur trofee).

Leerders wat trofeë ontvang het, is (agter): Ludré du Toit (top presteerder Graad Vier), Gerhard Booysen (sportmanskap), Conrad Jansen van Vuuren (top presteerder Graad Sewe), Maresa Willemse (top presteerder Graad Vyf), en Trinity Henning (senior veelsydigste sportdogter en sportdogter van die jaar). Voor: Zanrico Visser (senior redenaar van die jaar, senior kultuur trofee en top presteerder Graad Ses) en Krige Rademeyer (senior veelsydigste sportseun).


ALSO READ: Sonneveld Akademie kondig laer- en hoërskool leerlingraad aan

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button