Local newsNews

Laerskool Die Arend kondig hoofleiers en top presteerders aan

Die Dux leerder, Arend van die jaar en hoofleiers is vereer tydens die meriete aand.

Laerskool die Arend het op 5 Desember, tydens ‘n merieteaand die skool se hoofleiers vir 2025 aangekondig sowel as die Dux leerder en Arend van die Jaar.

Die hoofseun is Cade Olsson, en die hoofdogter is Mila van Staden. Onder hoofseuns is Sion Erasmus en Riaan Lange, en die onder hoofdogters Denézia Goosen en Nikita Nel.

Die Dux leerder vir 2024 is Tyla Nel, en die Arend van die Jaar is Tristan Blunden.




ALSO READ: Oud-predikantspaar vier 60ste huweliksherdenking

ALSO READ: Junior hengelaar ryg die pryse in by klub prysuitdeling

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button