Local newsNews
Brakpan Rugbyklub hou jaarvergadering
Die vergadering sal in die klubhuis, by die Bosman Stadion gehou.

Die algemene jaarvergadering van die Brakpan Rugbyklub vind op 29 Januarie plaas. Die vergadering sal in die klubhuis, by die Bosman Stadion gehou word en sal om 19:00 begin.
Die doel van de vergadering is om die voorsitter se verslag vir die 2024 seisoen aan te hoor, die goedkeuring van die geouditeerde finansiële state vir 2024 voor te lê en die verkiesing van die poste vir 2025, volgens die grondwet van die Brakpan Rugbyklub.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



