Local newsNews

Brakpan-Oos leerders behaal Rhino-span oor skoolvakansie

Die leerders het hul skool trots gemaak op die rugbyveld.

Verskeie leerders van Laerskool Brakpan-Oos het tydens die Julie-skoolvakansie hul plek in die Rhino-rugbyspan verwerf en aan die toernooi deelgeneem.

Deur hul toewyding en talent op die veld het hulle nie net hul spanne versterk nie, maar ook hul skool met trots verteenwoordig.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button