Local newsNews
Dalwers maak kennis met wilde diere by veldskool
Die Graad Ses groep het 'n avontuur beleef by Kwaggasrus die week.
Laerskool Dalview se Graad Ses groep het die afgelope week ‘n avontuur beleef by hul veldskool, wat by Kwaggasrus buite Brits plaasgevind het. Leerders het wilde diere vasgehou, aktiwiteite aangepak en hul vernuf in leierskap getoon.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





