Local newsNewsSport
KYK: Jong rasieleiers verstom met min voorbereiding
Die span het die dans in 'n besonder kort tydperk ingeoefen.
Brakpan Rugby Klub se junior rasieleiers (cheerleaders) het 27 September by die Valke-jeugtoernooi op Hoërskool Die Anker se rugbyvelde die skare verstom.
Die groep, wat uit jong meisies tot tieners bestaan, het min voorbereidingstyd gehad. In net omtrent ’n week het hulle egter die volledige dansroetine bemeester en dit foutloos op die dag uitgevoer.

LEES OOK: Brakpan juniors blink uit by Valke jeugtoernooi
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



