Local newsNews
Laerskool Dalview redenaar tweede beste in land
Die Graad Vyf leerder het 'n tweede plek in sy ouderdomsklas losgepraat.
Ludré du Toit, ‘n Graad Vyf leerder van Laerskool Dalview, het verlede naweek aan die nasionale ronde van die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem.
Daar het hy in Afrikaans, voorbereide toespraak ‘n tweede plek losgepraat.
LEES OOK: Laerskool Dalview eerste tennis span vaar goed by liga
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



