Local newsLocal sportNews

Laerskool Dalview gereed vir opwindende sewes-rugbyseisoen

Laerskool Dalview se sewes-rugbyspanne word ondersteun deur lojale borge.

Laerskool Dalview is vol opgewondenheid en gereed vir die 7’s-rugbyseisoen wat voorlê. Die skool se spanne sal aan verskeie toernooie deelneem, insluitend hul eie Dalview 7’s Toernooi wat vandag (31 Oktober), en môre (Saterdag) plaasvind.

“’n Spesiale woord van dank gaan aan die hoofborg, WC Metals Brakpan, vir hul volgehoue ondersteuning.

“Vir die vierde agtereenvolgende jaar maak Willie en Lindy Coombs se ruim bydrae dit moontlik om nie net die toernooi nie, maar ook die spanne se nuwe uniforms met trots aan te bied,” sê onderwyser Anelene Cilliers.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button