Opinion

Sé ons wat jy dink

As jy die geleentheid kry om te emigreer, sal jy? Indien ja, waarheen?

Michael Muller – Ja ek sal Australië toe wil gaan, want ek het familie daar en die misdaad is baie minder.
Cindy Rieger – Nee ek sal nie sommer emigreer nie, ander plekke se weer is te koud.
Johanita Jansen van Vuuren – Nee ek sal nie, want my familie is hier en my werk is hier, alles is hier.
Natasha Veldman – Ek sal Amerika toe gaan, want ek het familie daar en daar is soveel goed om te doen.

Lees ook: Sê ons wat jy dink

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button